Salon Amelia
open now, until 16:00
Hair salon Beauty Salon
Salon in limpopo Nylstroom Boshoff str 24 .
Vist us for your hair care, nails and makeup. Contact 014 717 4094 wats up 072
383 6766 / 082 785 1935 [email protected]
we offer hair ,make up, up styles, cut ,colour ,perm, Brazilian, nails, lash xtentions, mobile services for weddings ect. Update description
Reviews
Updates (2)
Review Salon Amelia
Loading comments-box...
Lisa C. 2016-01-16
Had no idea what I wanted to do with my hair, as we have a wedding to attend. I was referred to Amanda to do my hair, well I am blown away excuse the...

BernadineAmanda Van W. 2015-04-13
Baie dankie vir my Hare, Make-up en Naels. Julle het my daggie ekstra spesiaal gemaak. #MatriekAfskeid

Tanya C. 2018-08-04
Altyd 'n plesier om Salon Amelia te besoek.

Venita H. 2018-05-19
Baie dankie vir my hare ek love die sny dit was regtig n awesome experience. En n lekker gesels

Annette G. 2018-02-14
Nog nooit eendag spyt gewees as ek daar uitstap nie. Altyd n perfekte kapsel. Baie dankie julle oulike altyd vriendelike mense. Baie lief vir julle.

Nicolien P. 2017-07-25
Baie oulike mense..love my hare.Vriendelik en puik diens

Natasha B. 2017-07-25
Service is excellent and quick! Always looking fabulous when i walk out there

Bianca C. 2017-05-16
Dankie Salon Amelia ek is baie happy die twee sussies kan maar net ..

Christel van den B. 2017-02-08
Great Salon;-)) love my hare en kleur.
Great Salon;-)) love my hare en kleur.
Dalené K. 2017-01-08
Baie goed. Mal oor almal daar. Hulle is puik

Maida B. 2016-10-30
Altyd vriendelik. Altyd profesioneel. Lyk altyd beter voel altyd bederf met 'n kapsel wat nie net jou pas nie, maar ook jou sak. Tien uit tien vir...

Larisha W. 2016-09-24
Puik diens!
Puik diens!
Renè N. 2016-01-15
Uitstekende diens!! En stunning menseverhoudinge ook!

Madelein K. 2015-12-17
Puik diens kan nie vir better vra help altyd waar hulle kan

Lee En Maria V. 2015-07-19
Puik diens vriendelike diens lekker geselsies kan enig flop verander in n masterpiece☆★

Geraldine D. 2015-05-12
Asemrowende mense met ongelooflike talent om jou soos n princess te laat voel en lyk !

Carina D. 2015-03-30
Wow …! Baie goeie diens en uitstekende mense …!

Leon Kruger Vn R. 2014-04-23
Dit lyk goed ek sal n draai moet maak
Dit lyk goed ek sal n draai moet maak
Updates from Salon Amelia
Popularity of Salon Amelia
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Salon Amelia has a total of 620 visitors (checkins) and 1291 likes.
18 reviews of Salon Amelia.
Average grade
4.8
av 5.