Boulevard Hair Studio
opens at 08:00 today
Hair salon Beauty Salon
We specialise in colour, foiling, extentions, cut&blow, brazilian blowdry anything you want! Plus co Update description
Reviews
Updates (5)
Review Boulevard Hair Studio
Loading comments-box...
Chantele I. 2016-05-10
Jes, jy is maar 'n superster, veral met my hare. Baie dankie vir uitstekende diens, keer op keer. Sien baie uit na my volgende afspraak, en jou...

Tanja N. 2016-03-17
F A B U L O U S!!!! Dis hoe ek voel! My hare lyk stuuuuuning!!! En as jy iemand soek wat jou foils van jou kopvel af doen is dit die plek vir JOU!!!...

Jaimé J. 2018-10-16
Baie dankie Jesica vir die awesome experience! Julle is die beste

Lizelle H. 2018-06-20
Baie dankie Elana. Almal sê my hare lyk pragtig. Ek is baie tevrede, maar skrik nog as ek myself skielik in d spieël sien en eks blond. Lol. Ek het my...

Adri van der B. 2018-04-01
Love love love it! Best service ever and staff are always smiling!

Gemma B. 2018-03-30
Dié beste salon, dankie Elisia, ek stap altyd gelukkig daar uit. Sal julle altyd vir enige iemand aanbeveel!

Leeche Emily Van Z. 2018-03-30
Mmmm.. Laat ek bg dink... N stukkie koek sou lekker gewes het...

Linda B. 2018-03-30
Sy is die BESTE!!!
Sy is die BESTE!!!
Jesica J. 2018-03-30
Lovvve my salon
Lovvve my salon
Melissa A. 2018-03-29
Die heel BESTE
Die heel BESTE
Yvonne B. 2018-02-14
Verseker sal ek bly gaan na Jesica. My hare kom altyd stunning uit en almal is altyd vriendelik. Ek het nog nie een keer ongelukkig daar weg gestap...

Karin van R. 2017-02-24
Jesica's se salon is 'n heerlik om te ontspan, jou hare word uitstekend gekleur, tint en fiol en geknip. Lyk soos million dollars as jy uitstap....

Melissa T. 2016-12-06
Dit was so lekker gewees. Daardie stoel en di massering van di dame terwyl sy gewas het. Puik, puik, puik!

Dalzette Z. 2016-06-21
A very professional and talented team of people. You won't be disappointed!

Jacqueline C. 2016-04-11
Sy kan blond doen Sal enige persoon aanbeveel om na Jesica te gaan

Kelly Fourie B. 2015-11-02
Best salon and stylist in Mossel Bay! Jy is awesome Jess! Keep it up! Xx

Charmaine D. 2015-10-23
walked out felling like a million dollars.....LUV the vibrating chair.....

Updates from Boulevard Hair Studio
Popularity of Boulevard Hair Studio
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
Boulevard Hair Studio has a total of 220 visitors (checkins) and 1863 likes.
16 reviews of Boulevard Hair Studio.
Average grade
5
av 5.