HairCraft Colour & Blonde Specialist
opens at 08:00 today
Hair salon Spa, Beauty & Personal Care
We are a wonderfull peacefull salon thats up for any chalenge we welcome all for a fun and fabolous experience. Update description
Reviews
Updates (5)
Address:
14 Industrie Rd
Mossel Bay
Mossel Bay
Telephone:
0792931993
Web site:
website-7491668638352153565230-hairsalon.business.site ⇒
Review HairCraft Colour & Blonde Specialist
Loading comments-box...
Rozanne Venter D. 2015-12-16
Ek is regtig so bly dat ek van jou gehoor het. ek is absolute mal oor my hare! baie dankie vir jou goeie diens en hulp met my mooi hare. Sommer weer...

Lienkie C. 2018-03-26
Wat n ongelooflike lekker ervaring by Michelles Haircraft salon. My hare lyk stunning en ek is mal oor my Brazilian results. Jy is n kosbare mensie en...

Petro Oosthuizen B. 2018-01-27
Altyd vriendelik en helpvol! Voel altyd soos 'n nuwe sikspens as ek daar uitstap...

Dedre Lodewyk M. 2017-12-01
Baie danki Michelle. Love my nuwe style. Baie vriendelike ontvangs en j mag maar hare sny. Thx.

Henriette R. 2017-09-26
Ek is nou al vir n hele rukkie by Michelle en elke keer wat ek daar uitstap voel ek soos n splinternuwe sikspens. Michelle jy is great en jy luister...

Wanda B. 2017-05-19
Mal oor Michelle. Sy doen die mooiste kleur!

Barbara M. 2017-05-16
Michelle, jy is n great haarkapster. Ek love my nuwe hare en het baie komplimente gekry. Die perfekte strepies, en die perfekte kleur. So bly ek het...

Elsie Jacobs D. 2017-03-24
Die Beste in die Weste....Michele het n Hart van Goud... Ek het vir amper 2 jaar gesukkel om iemand te kry wat my hare kan kleur soos wat ek dit wil...

Catherine J V R. 2017-03-07
Wat n wonderlike dame! Michelle is een van die min haarkapsters in die dorp wat luister na haar kliente! Dankie Michelle jy is n superster! My hare...

Chantell B. 2017-02-16
Fantastiese mensie. Ek looooove my hare!!! Eerste keer hoe ek dit wou he.

Hendrine C. 2016-09-20
Dankie Michelle....ek ❤ my hare! Ek is so bly ek jou op fb "raak gelees"! Jy sien my binnekort weer.

Bronwyn Minov L. 2016-09-07
The BEST !!!
The BEST !!!
Natalie F. 2016-08-06
Baie dankie Michelle vir jou vriendelike diena en wk LOVE my new look, my man se dis baie mooi

Marlice Constance V. 2015-11-25
Ek sal jou verseker 5 sterre gee nie net het jy n liefde en n passie vir jou werk nie maar jou persoonlikheid is uit die boonste rakke.jy sien my...

Chante C. 2015-11-13
my heel favourit hairsalon ever michelle is awsome

Henriëtte du P. 2015-10-29
Stem saam dat Michelle as haarkapster aanbeveel word! Het vir haar net 'n foto gewys en siedaar! My hare is skitterend gesny en droog geblaas.Die...

Elaine B. 2015-10-24
Sal beslis vi Michelle aanbeveel... lank gesoek vir n hairdresser in mosselbaai ma ekt ha vandag gekry! Sal defnitief weer gaan... baie danki...

Dries Linda Vd M. 2015-10-02
Sy mag maar sny en kleur! Aan te beveel! Maak 'n afspraak by Piatras vandag nog!

Elma Van Wyk B. 2015-09-23
Baie vriendelike diens, en uitstekende haarsny gehad.

Bianca van Z. 2015-08-31
Kyk mense julle kan gerus by Michelle hare gaan doen. Syt n awsome Excellent werk gedoen!!! Thnx Michelle, jyt alles presies gedoen sonder dat ek...

Updates from HairCraft Colour & Blonde Specialist
Michelles HairCraft Unisex S. 2016-10-28
Lovit

Baie mooi ombre
Baie mooi ombre
Michelles HairCraft Unisex S. 2016-10-27
Sjoe jy lyk stunning. Eks mal oor jou ligte kleur

Baie mooi die styl pas jou soos i handskoen.

Goeie dag julle wonderlike mense. Ek maak more(vrydag 28.10.2016) klaar by die salon en bevestig dat ek woensdag 2 November by salon Avonia in hartenbos begin. Die straat adress is kompanje st Ellis gebou. Dis die gebou waar wimpy is in hartenbos. Hoop ek

Popularity of HairCraft Colour & Blonde Specialist
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in February:
HairCraft Colour & Blonde Specialist has a total of 242 visitors (checkins) and 2907 likes.
20 reviews of HairCraft Colour & Blonde Specialist.
Average grade
5
av 5.